Doug E. Doug (gebore 7 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cool Runnings (1993), Eight Legged Freaks (2002), en Shark Tale (2004), en in die televisiereeks Cosby (1996).

Filmografie Rolprente 1991: Hangin' with the Homeboys 1993: Cool Runnings 1995: Operation Dumbo Drop 1997: That Darn Cat 2000: Citizen James 2002: Eight Legged Freaks 2004: Shark Tale 2009: Slap the Donkey 2011: A Novel Romance 2013: The Lessons of Hayti 2015: An Act of War 2016: Muddy Corman 2017: Lil Girlgone

Televisiereekse 1990: The New Music Report 1993: Where I Live 1996: Cosby 2016: Brown Nation

Televisierolprente 1996: Night of About 14 CBS Stars 2006: Wyclef Jean in America 2006: I Was a Network Star

Video's 2005: A Fishified World

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu