George Dickerson (25 Julie 1933 – 10 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Blue Velvet (1986), After Dark, My Sweet (1990), en Death Warrant (1990), en in die televisiereeks American Playhouse (1981).
Filmografie Rolprente 1986: Blue Velvet 1990: After Dark, My Sweet 1990: Death Warrant 1996: Vertical City 1997: Ties to Rachel
Televisiereekse 1981: American Playhouse
Televisierolprente 1991: Death Dreams
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu