Curt Dawson (1942 – 13 Januarie 1985) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Mardi Gras Massacre (1978) en in die televisiereekse As the World Turns (1956) en Another World (1964).

Filmografie Rolprente 1976: Blood Bath 1978: Mardi Gras Massacre

Televisiereekse 1956: As the World Turns 1964: Another World

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in die 1940's Kategorie:Sterftes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1939