Lawrence Cook (7 Mei 1930 – 27 Desember 2003) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Spook Who Sat by the Door (1973), Lord Shango (1975), Colors (1988), en Posse (1993).

Filmografie Rolprente 1973: The Spook Who Sat by the Door 1975: Lord Shango 1988: Colors 1993: Posse 1993: No More Dirty Deals

Televisierolprente 1970: Caught in the Middle 1976: Adventurizing with the Chopper

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2003 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu