Gian-Carlo Coppola (17 September 1963 – 26 Mei 1986) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Apocalypse Now (1979), Hammett (1982), The Outsiders (1983), en Rumble Fish (1983).

Filmografie Rolprente 1979: Apocalypse Now 1982: Hammett 1983: The Outsiders 1983: Rumble Fish

Video's 1986: Gio Coppola & Justin Kreutzmann: Nobody's

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 1986 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu