Nathan Cook (9 April 1950 – 11 Junie 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent National Lampoon's Vacation (1983) en in die televisiereekse The White Shadow (1978) en Hotel (1983).
Filmografie Rolprente 1983: National Lampoon's Vacation
Televisiereekse 1978: The White Shadow 1983: Hotel 1986: Celebrity Double Talk
Televisierolprente 1976: GUNS 1982: The Astronauts 1987: Money in the Blank
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1950 Kategorie:Sterftes in 1988 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu