Suzee Slater is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Chopping Mall (1986), Real Men (1987), Cartel (1990), en Mind Twister (1993).
Filmografie Rolprente 1986: Chopping Mall 1987: Real Men 1990: Cartel 1993: Mind Twister
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense