Evelyn Scott (20 April 1915 – 31 Januarie 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Mike Hammer (1958), Peyton Place (1964), en Return to Peyton Place (1972).

Filmografie Rolprente 1953: Wicked Woman

Televisiereekse 1958: Mike Hammer 1964: Peyton Place 1972: Return to Peyton Place

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1915 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu