Jocelyn Seagrave (gebore 9 September 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Moonbase (1997) en in die televisiereeks V.I.P. (1998).
Filmografie Rolprente 1997: Moonbase 2000: Yup Yup Man
Televisiereekse 1997: Pacific Palisades 1998: V.I.P.
Televisierolprente 1996: Assault on Dome 4
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu