Pamela Susan Shoop (gebore 7 Junie 1948) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Empire of the Ants (1977) en Halloween II (1981), en in die televisiereekse Magnum, P.I. (1980) en Tales of the Gold Monkey (1982).

Filmografie Rolprente 1977: Empire of the Ants 1978: The One Man Jury 1981: Halloween II

Televisiereekse 1977: Keeper of the Wild 1980: Magnum, P.I. 1982: Tales of the Gold Monkey

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu