Catherine Scorsese (16 April 1912 – 6 Januarie 1997) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The King of Comedy (1982), Goodfellas (1990), Cape Fear (1991), en Casino (1995).

Filmografie Rolprente 1974: Italianamerican 1982: The King of Comedy 1990: Goodfellas 1991: Cape Fear 1995: Casino

Televisierolprente 2004: Scorsese on Scorsese

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1997 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu