regs
Nkulunkulu Mnikati wetibusiso temaSwati is die volkslied van Eswatini (voorheen Swaziland). Dit is 'n kompromie tussen Swazi- en westelike style van musiek en is ná die land se onafhanklikheidswording in 1968 aanvaar. Die lirieke is geskryf deur Fanyana Simelane, en die komponis van die tone was David Rycroft.
Lirieke Swazi-lirieke Engelse vertaling O Lord our God, bestower of the blessings of the Swazi; We give Thee thanks for all our good fortune; We offer thanks and praise for our King And for our fair land, its hills and rivers.
Thy blessings be on all rulers of our Country; Thine alone is our Lord; We pray Thee to grant us wisdom without deceit or malice. Establish and fortify us, Lord Eternal.
Verwysings
Eksterne skakels Audio van die nasionale volkslied van Eswatini, met inligting en lirieke
Kategorie:Eswatini Kategorie:Volksliedere