Zuzana Čaputová (gebore Strapáková; 21 Junie 1973) is 'n Slowaakse politikus, prokureur en aktivis. Sy is sedert 15 Junie 2019 President van Slowakye. Čaputová is die eerste vrou in die geskiedenis van Slowakye om die presidensie te hou. Sy is ook die jongste president in die geskiedenis van Slowakye, met 'n ouderdom van 45 jaar.

Verwysings

Kategorie:Presidente van Slowakye Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense