Melissa McIntyre (gebore 31 Mei 1986) is 'n Kanadese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Degrassi: The Next Generation (2001) en Degrassi: Minis (2005).
Filmografie Televisiereekse 2001: Degrassi: The Next Generation 2005: Degrassi: Minis
Televisierolprente 2008: Degrassi Spring Break Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese aktrises van die 20ste eeu