Anna Hopkins (gebore 12 Februarie 1987) is 'n Kanadese aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Barney's Version (2010) en Jean of the Joneses (2016), en in die televisiereekse The Expanse (2015) en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).

Filmografie Rolprente 2010: Barney's Version 2013: It Was You Charlie 2016: Jean of the Joneses Red Rover

Televisiereekse 2015: The Expanse 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu