Nigel Whitmey (gebore 23 Februarie 1963) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Saving Private Ryan (1998), Formula 51 (2001), The Jacket (2005), en Dark Shadows (2012).

Filmografie Rolprente 1998: Saving Private Ryan 2001: Formula 51 2005: The Jacket 2012: Dark Shadows 2012: Fireman Sam: Holiday Heroes 2015: Never Let Go

Televisierolprente 2009: Moonshot

Video's 2013: Fireman Sam: Mighty Mountain Heroes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Britse manlike akteurs van die 21ste eeu