Steven Ogg (gebore 4 November 1973) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Walking Dead (2010), Better Call Saul (2015), en Westworld (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Solis 2019: The Short History of the Long Road Orgami

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2015: Better Call Saul 2016: Westworld 2018: West:Word

Video's 2002: The Lovers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 20ste eeu