Mark O'Brien (gebore 7 Mei 1984) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Arrival (2016) en in die televisiereekse Republic of Doyle (2010), Halt and Catch Fire (2014), en The Last Tycoon (2016).

Filmografie Rolprente 2015: End of Days, Inc. 2016: Arrival 2019: Hammer 2019: Goalie De facto

Televisiereekse 2005: Legends and Lore of the North Atlantic 2006: You're It! 2010: Republic of Doyle 2012: Diary of a Deadly P.I. 2014: Halt and Catch Fire 2016: The Last Tycoon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu