Robert Naylor (gebore 6 Julie 1996) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 10 1/2 (2010) en Immortals (2011), en in die televisiereeks Being Human (2011).
Filmografie Rolprente 2010: 10 1/2 2011: Immortals 2018: Quand l'amour se creuse un trou 2019: Entangled
Televisiereekse 2011: Being Human
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu