Atticus Mitchell (gebore 16 Mei 1993) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Stonewall (2015) en in die televisiereekse My Babysitter's a Vampire (2011), Fargo (2014), en Young Drunk Punk (2015).

Filmografie Rolprente 2015: Stonewall 2017: Darker Than Night

Televisiereekse 2011: My Babysitter's a Vampire 2014: Fargo 2015: Young Drunk Punk 2016: Second Jen

Televisierolprente 2010: My Babysitter's a Vampire 2012: Radio Rebel 2013: Bunks

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu