Peter Mooney (gebore 19 Augustus 1983) is 'n Kanadese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent We Were Wolves (2014) en in die televisiereekse Rookie Blue (2010) en Camelot (2011).
Filmografie Rolprente 2006: Run Robot Run! 2009: Summer's Moon 2014: We Were Wolves 2018: Keely and Du 2019: The Prodigy
Televisiereekse 2006: Falcon Beach 2010: Rookie Blue 2011: Camelot 2014: Rookie Blue Webisodes 2018: Burden of Truth
Televisierolprente 2006: Absolution 2017: Betting on the Bride
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense