Darcy Michael is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Numb (2007), Lloyd the Conqueror (2011), en Rapture-Palooza (2013), en in die televisiereeks Spun Out (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Numb 2011: Lloyd the Conqueror 2013: Rapture-Palooza Dean Blundell
Televisiereekse 2013: Winnipeg Comedy Festival 2013 2014: Spun Out 2018: This Blows
Televisierolprente 2018: Darcy Michael Goes to Church
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu