Araya Mengesha (gebore 9 Maart 1987) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Nurse.Fighter.Boy (2008) en in die televisiereekse Mystery Hunters (2002), Rogue (2013), en Shoot the Messenger (2016).

Filmografie Rolprente 2008: Nurse.Fighter.Boy

Televisiereekse 2002: Mystery Hunters 2005: Mystery Hunters II 2013: Rogue 2016: Shoot the Messenger

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu