Nolan Gerard Funk (gebore 28 Julie 1986) is 'n Kanadese akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Berlin, I Love You (2018) en in die televisiereekse Glee (2009), Awkward. (2011), en Counterpart (2017).

Filmografie Rolprente 2010: Bereavement 2012: Another Dirty Movie 2013: The Canyons 2014: Wildlike 2016: American Romance 2017: Hello Again 2018: Berlin, I Love You 2018: Burning Bright

Televisiereekse 1988: Good Day New York 2009: Glee 2011: Awkward. 2017: Counterpart

Televisierolprente 2004: Sudbury 2007: My Name Is Sarah 2009: Spectacular! 2013: Awkward.: Most Awkward Moments 2014: #PopFan

Video's 2008: Miranda Cosgrove: Stay My Baby 2014: Riddick: Meet the Mercs 2014: Riddickian Tech 2014: Vin's Riddick 2014: Riddick: The Twohy Touch

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense