Godfrey Gao (22 September 1984 - 27 November 2019) was 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Mortal Instruments: City of Bones (2013), Love Is a Broadway Hit (2017), The Jade Pendant (2017), en The Wedding Bible.

Filmografie Rolprente 2013: The Mortal Instruments: City of Bones 2013: 101 Proposals 2016: Min & Max 2017: Love Is a Broadway Hit 2017: The Jade Pendant 2018: Legend of the Ancient Sword The Wedding Bible

Televisiereekse 2009: Momo Love 2012: The Queen of SOP 2013: Never Give Up Dodo 2015: The Peach Blossom Neverland 2016: God of War Zhao Yun

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Kanadese manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Artikels met hCards