Parminder Nagra (gebore 5 Oktober 1975) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bend It Like Beckham (2002) en Ella Enchanted (2004), en in die televisiereekse ER (1994) en Alcatraz (2012).

Filmografie Rolprente 2002: Bend It Like Beckham 2004: Ella Enchanted 2008: In Your Dreams 2011: Horrid Henry: The Movie 2012: Twenty8k Five Feet Apart

Televisiereekse 1994: ER 2003: 21st Century Bard: The Making of Twelfth Night 2012: Alcatraz

Televisierolprente 2003: Twelfth Night, or What You Will 2003: Le foot fait son cinéma 2008: Compulsion 2013: Reckless 2015: Evil Men 2015: Kingmakers

Video's 2003: She Shoots, She Scores: The Making of 'Bend It Like Beckham'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1975 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu