Laura Aikman (gebore 24 Desember 1985) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Virtual Sexuality (1999), Popcorn (2007), en Keith Lemon: The Film (2012), en in die televisiereeks The Mysti Show (2004).

Filmografie Rolprente 1997: The Usual Children 1999: Virtual Sexuality 2007: Popcorn 2010: Freight 2012: Keith Lemon: The Film 2013: Bula Quo! 2017: The Hatching

Televisiereekse 2004: The Mysti Show 2008: Teenage Kicks 2009: Personal Affairs 2012: Lemon La Vida Loca 2012: Way to Go 2013: The Job Lot 2013: My Town 2016: Doris Visits 2018: Shane the Chef

Televisierolprente 1999: Great Expectations 2010: Rules of Love

Video's 2007: Signs of Life

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu