Hannah Arterton (gebore 26 Januarie 1989) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Walking on Sunshine (2014) en in die televisiereekse Atlantis (2013) en Safe (2018).

Filmografie Rolprente 2014: Walking on Sunshine 2014: Amorous 2015: Burn Burn Burn 2017: The Ballad of Shirley Collins 2018: Heretiks 2018: Peripheral

Televisiereekse 2013: Atlantis 2017: Maxxx 2018: Safe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu