Jade Alleyne (gebore 16 Maart 2001) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse 4 O'Clock Club (2012) en The Lodge (2016).
Filmografie Televisiereekse 2012: 4 O'Clock Club 2016: The Lodge
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2001