Lolly Adefope (gebore 14 September 1990) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Spy Who Dumped Me (2018) en Mission: Impossible - Fallout (2018), en in die televisiereekse Motherland (2016) en Damned (2016).

Filmografie Rolprente 2018: The Spy Who Dumped Me 2018: Mission: Impossible - Fallout

Televisiereekse 2016: Motherland 2016: Damned 2016: @Elevenish 2016: Year Friends 2017: Loaded 2017: Pls Like 2017: Harry Hill's Alien Fun Capsule 2017: The Chris Ramsey Show 2017: Last Leg: The Correspondents 2017: Don't Ask Me Ask Britain 2018: Miracle Workers 2019: Shrill

Televisierolprente 2015: Troy's Digital Hijack 2015: Lolly Adefopfe's Christmas 2017: The Pact

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu