Anna Wing (30 Oktober 1914 – 7 Julie 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Doll's House (1973), Dog Eat Dog (2001), en Son of Rambow (2007).
Filmografie Rolprente 1973: A Doll's House 2001: Dog Eat Dog 2007: Son of Rambow
Televisiereekse 1976: Maggie and Her 1987: Flying Lady
Televisierolprente 1938: Hyacinth Halvey 1939: Smiling at Grief 1960: Soldier, Soldier 1961: The Bun House Wedding 2004: Roman Road
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1914 Kategorie:Sterftes in 2013 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu