Lucy Speed (gebore 31 Augustus 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Shakespeare in Love (1998) en in die televisiereekse The Bill (1984) en EastEnders (1985).
Filmografie Rolprente 1995: England, My England 1998: Shakespeare in Love When the Money Runs Out
Televisiereekse 1984: The Bill 1985: EastEnders 1986: King & Castle 1991: Dodgem 1992: Rides 2015: Cradle to Grave 2016: Jamie Johnson
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu