Jemima Rooper (gebore 24 Oktober 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Sound of Thunder (2005) en The Black Dahlia (2006), en in die televisiereeks Hex (2004).

Filmografie Rolprente 1993: The Higher Mortals 1998: Owd Bob 2005: A Sound of Thunder 2006: The Black Dahlia

Televisiereekse 1995: The Famous Five 1999: The Passion 2001: As If 2004: Hex 2006: Sinchronicity 2007: Doctor Who: Season 26B 2013: Atlantis

Televisierolprente 2007: Life Line

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu