April Pearson (gebore 23 Januarie 1989) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tormented (2009) en Age of Kill (2015), en in die televisiereekse Skins (2007) en Kiss Me First (2018).

Filmografie Rolprente 2009: Tormented 2014: Home for Christmas 2015: Age of Kill 2017: Dark Beacon 2017: Caught 2018: Tracks 2018: Tucked 2018: Fractured The Dealer Why Does It Always Rain on Me?

Televisiereekse 2007: Skins 2018: Kiss Me First 2018: Wars

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu