Selina Giles (gebore 5 Maart 1972) is 'n Engelse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente V for Vendetta (2005) en Until Death (2007), en in die televisiereeks Greenhouse Academy (2017).

Filmografie Rolprente 2001: The Truth Game 2005: V for Vendetta 2005: Cross-Eyed Waltz 2006: Jam 2006: Peppermint 2007: Until Death 2018: Open 24 Hours

Televisiereekse 2017: Greenhouse Academy

Eksterne skakels

Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse dramaturge Kategorie:Lewende mense