Jennifer Kendal (28 Februarie 1933 – 7 September 1984) was 'n Engelse aktrise en kostuumontwerper. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Bombay Talkie (1970), Suhaag (1979), en 36 Chowringhee Lane (1981).

Filmografie Rolprente 1970: Bombay Talkie 1979: Suhaag 1981: 36 Chowringhee Lane

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 1984 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu