Selina Griffiths (gebore 1969) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Smoking Room (2004), Twenty Twelve (2011), Cuckoo (2012), en Psychobitches (2013).

Filmografie Televisiereekse 2004: The Smoking Room 2011: Twenty Twelve 2012: Cuckoo 2013: Psychobitches

Televisierolprente 1999: Trial by Fire 2005: Marigold

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu