Holly Earl (gebore 31 Augustus 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Queen of the Desert (2015) en in die televisiereekse Doctor Who (2005), Cuckoo (2012), en Ordinary Lies (2015).

Filmografie Rolprente 2013: Dracula: The Dark Prince 2015: Queen of the Desert 2018: Once Upon a Time in London

Televisiereekse 1997: Touching Evil 2005: Doctor Who 2012: Cuckoo 2015: Ordinary Lies 2016: Our Ex-Wife

Televisierolprente 1999: The Greatest Store in the World

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu