Jonathan Slinger (gebore 15 Augustus 1972) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Knight's Tale (2001) en A Thousand Kisses Deep (2011), en in die televisiereeks Kröd Mändoon and the Flaming Sword of Fire (2009).

Filmografie Rolprente 2001: A Knight's Tale 2011: A Thousand Kisses Deep 2014: Still

Televisiereekse 2009: Kröd Mändoon and the Flaming Sword of Fire

Televisierolprente 2015: Nelson: In His Own Words

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu