Eugene Simon (gebore 11 Junie 1992) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Casanova (2005) en in die televisiereekse Game of Thrones (2011) en House of Anubis (2011).

Filmografie Rolprente 2005: Casanova 2017: The Lodgers 2018: Kill Ben Lyk

Televisiereekse 2011: Game of Thrones 2011: House of Anubis

Televisierolprente 2005: My Family and Other Animals

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense