SC Hauenstein is 'n sokkerklub uit Hauenstein in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland.
Die klub is op 24 Maart 1919 in die gastehuis Zum Schwan in Hauenstein gestig. In 1930 is daar met DJK Hauenstein saamgesmelt. Die klub is in die 1934/35-seisoen deur die Nazi’s ontbind, maar is na die Tweede Wêreldoorlog weer herstig. Op 26 Junie 1946 het die klub met TV Hauenstein saamgesmelt om Sportgemeinschaft Hauenstein te vorm, maar op 10 Maart 1950 het die klub ontbind. Die klub is 7 dae later weer herstig, maar met die ou naam, SC Hauenstein. Sedert die tennisafdeling in 1996 onafhanklik geword het, is die klub 'n suiwer sokkerklub.
Die klub se beste seisoen was 2003, toe daar tweede geëindig is in die Oberliga Suidwes en die klub tot die voorlaaste wedstryd in die wedloop om die eerste plek was.
Onlangse ligaposisionering 1963-64 (III) Amateurliga Suidwes 11de 1964-65 (III) Amateurliga Suidwes 14de 1965-66 (III) Amateurliga Suidwes 16de 1966-67 (III) Amateurliga Suidwes 13de 1967-68 (III) Amateurliga Suidwes 15de 1968-69 (III) Amateurliga Suidwes 16de 1969-70 (IV) 2.Amateurliga Wes-Palts 7de 1970-71 (IV) 2.Amateurliga Wes-Palts 2de 1971-72 (IV) 2.Amateurliga Wes-Palts 15de 1972-73 (IV) 2.Amateurliga Wes-Palts 7de 1973-74 (IV) 2.Amateurliga Wes-Palts 13de 1974-75 (IV) Bezirksliga Wes-Palts 15de 1975-85 (laer ligas) 1985-86 (V) Bezirksliga Wes-Palts 1ste 1986-87 (IV) Verbandsliga Suidwes 9de 1987-88 (IV) Verbandsliga Suidwes 2de 1988-89 (IV) Verbandsliga Suidwes 4de 1989-90 (IV) Verbandsliga Suidwes 1ste 1990-91 (III) Am.Oberliga Suidwes 18de 1991-92 (IV) Verbandsliga Suidwes 2de 1991-92 (IV) Verbandsliga Suidwes 1ste 1993-94 (III) Am.Oberliga Suidwes 5de 1994-95 (III) Regionalliga W/SW 15de 1995-96 (III) Regionalliga W/SW 14de 1996-97 (III) Regionalliga W/SW 16de 1997-98 (IV) Oberliga Suidwes 7de 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 13de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 10de 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 2de 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 3de 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf The Abseits Guide to German Soccer
Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II - SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms
Hauenstein