Roeselare (Frans: Roulers) is 'n Vlaamse stad en munisipaliteit in die hartland van die Belgiese provinsie Wes-Vlaandere met 'n oppervlakte van 59,79 km² en sowat 58 000 inwoners (2011).

Kategorie:Munisipaliteite in Wes-Vlaandere Kategorie:Nedersettings in Wes-Vlaandere Kategorie:Stede in Vlaandere