Julian Morris (gebore 13 Januarie 1983) is 'n Engelse akteur, regisseur, en kinematograaf. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Mark Felt: The Man Who Brought Down the White House (2017) en in die televisiereeks Hand of God (2014).

Filmografie Rolprente 2005: Cry Wolf 2006: Whirlygirl 2012: Kelly + Victor 2014: Something Wicked 2017: Mark Felt: The Man Who Brought Down the White House

Televisiereekse 2010: My Generation 2014: Hand of God

Televisierolprente 2002: Young Arthur 2013: Guilty

Video's 2002: Sugababes: Freak like Me 2005: Enter the Sinister Set of 'Cry Wolf': A Tour with Actor Julian Morris 2010: Privileged 2015: Dragonheart 3: The Sorcerer's Curse

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense