Joseph Morgan (gebore 16 Mei 1981) is 'n Engelse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Master and Commander: The Far Side of the World (2003), Alexander (2004), en Open Grave (2013), en in die televisiereeks The Originals (2013).

Filmografie Rolprente 2003: Master and Commander: The Far Side of the World 2004: Alexander 2011: Angels Crest 2013: Open Grave 2013: Armistice 2014: 500 Miles North 2015: Desiree

Televisiereekse 2013: The Originals

Televisierolprente Gone Baby Gone

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1981 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu