Frank Middlemass (28 Mei 1919 – 8 September 2006) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Barry Lyndon (1975) en The Island (1980), en in die televisiereekse Knights of God (1987) en As Time Goes By (1992).
Filmografie Rolprente 1975: Barry Lyndon 1980: The Island 1983: A Swarm in May
Televisiereekse 1985: All in Good Faith 1986: T-Bag Strikes Again 1987: Knights of God 1992: As Time Goes By
Televisierolprente 1978: Me! I'm Afraid of Virginia Woolf 1986: Masterpiece Theatre: Fifteen Years 1993: A Haunting Harmony 1993: A Bright New Hope for Mankind
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1919 Kategorie:Sterftes in 2006 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu