Max Minghella (gebore 16 September 1985) is 'n Engelse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Social Network (2010), The Ides of March (2011), The Darkest Hour (2011), en Horns (2013).
Filmografie Rolprente 2005: Bee Season 2006: Art School Confidential 2007: Elvis and Anabelle 2009: Agora 2010: The Social Network 2011: The Ides of March 2011: The Darkest Hour 2013: Horns 2014: Not Safe for Work 2015: Into the Forest 2016: The 9th Life of Louis Drax 2018: Teen Spirit Hippie Hippie Shake
Televisiereekse 2017: The Handmaid's Tale
Video's 2013: The Killers: Shot at the Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu