Tom Mison (gebore 23 Julie 1982) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Salmon Fishing in the Yemen (2011) en One Day (2011), en in die televisiereeks Sleepy Hollow (2013).

Filmografie Rolprente 2011: Salmon Fishing in the Yemen 2011: One Day 2013: Dead Cat 2013: Jadoo

Televisiereekse 2013: Sleepy Hollow

Video's 2009: Slingers 2012: Zeros

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu