Jason Merrells (gebore 2 November 1968) is 'n Engelse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Queer as Folk (1999), Cutting It (2002), en Sweet Medicine (2003).
Filmografie Rolprente 2000: Small Time Obsession 2005: The Jealous God
Televisiereekse 1999: Queer as Folk 2002: Cutting It 2003: Sweet Medicine 2005: Only Human 2014: Agatha Raisin 2015: Safe House
Televisierolprente 2006: Who Gets the Heart
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu