duimnael|regs|Konsepidees word neergepen 'n Dinkskrum is die proses waartydens 'n persoon 'n probleem het en soveel idees as moontlik in 'n beperkte tyd genereer. Die doel is om met soveel idees moontlik vorendag te kom. Gedurende die dinkskrum is dit beter om geen evaluering toe te laat nie en slegs alle idees neer te skryf. Die beoordeling van idees op hierdie stadium kan kreatiewe denke belemmer. Dus word alle idees, hoe laf ookal, neergeskryf.

Sien ook Breinkaart Laterale denke Provokasie Edward de Bono

Verwysings Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005

Kategorie:Kreatiewe denke