James Buckley (gebore 14 Augustus 1987) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Inbetweeners Movie (2011), Charlie Countryman (2013), The Inbetweeners 2 (2014), en Popstar: Never Stop Never Stopping (2016).

Filmografie Rolprente 2011: The Inbetweeners Movie 2013: Charlie Countryman 2014: The Inbetweeners 2 2014: The Pyramid 2016: Popstar: Never Stop Never Stopping 2016: The Comedian's Guide to Survival The Debt Inherited

Televisiereekse 2008: The Inbetweeners 2008: Fresh! 2009: Off the Hook 2010: Rock & Chips 2016: Zapped 2017: White Gold 2018: I Feel Bad 2018: Lifestyle Classic

Televisierolprente 2014: The Inbetweeners Go Global 2016: The Comic Strip Presents Redtop

Video's 2014: The Necessary Death of Charlie Countryman: The Making of 'The Necessary Death of Charlie Countryman'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu